Louis Jansen van Vuuren en Isabella Niehaus tydens 'n ondertekensessie van hul bekroonde boek, Daar is 'n vegan op my verandah. Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste ...
Op 14 Augustus 1875 is die Genootskap vir Regte Afrikaners (GRA) in die Paarl gestig en so word ‘n amptelike geboortedatum aan die taal gegee – alhoewel die wortels van Afrikaans veel dieper as 1875 ...
Afrikaanse kinder- en jeugboekverkope beleef ’n bloeityd, skryf Marlene Malan. "Eendag was daar...” Die mooiste woorde, destyds toe ons kinders was en kinderboeke die teelaarde van ons ...
Met die lig op die eeufees viering van die Afrikaanse taal vanjaar word daar ook na die belangrikheid van lees gekyk. Op 23 Maart word Internasionale Boekedag gevier, wat die waarde van boeke en lees ...
Op 23 April, Shakespeare se verjaarsdag, word Wêreldboekedag gevier. Verskeie skole soos Hoërskool Eldoraigne vier die dag reeds op 22 April. Hul leerders gaan soos hul gunsteling-fiksiekarakter ...
Taaldag word jaarliks landswyd op 14 Augustus gevier omdat die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) op dié dag in 1875 in die Paarl in die Wes-Kaap gestig is. Die lede van hierdie vereniging het ...
Afrikaanse boeke het vanjaar goed gedoen in alle genres op trefferlyste met lesers wat hul stemme dik gemaak het en hul beursies oopgemaak het. Topverkopers sluit van misdaad tot geestelike verhale ...