Afrikaans is ‘n taal wat kleurryk en klankryk is en bowenal kreatiwiteit aanwakker veral na aanleiding van die uitstekende Oor Een Stem musiekproduksie wat by die 2017 Aardklop Kunstefees te sien is.
Hierdie week gesels Regina Blaque met sanger en TikTok-sensasie, Armand Joubert wie deel hoe Suid-Afrikaanse sangeres, ...
Die ikoniese sanger Koos du Plessis wie se nalatenskap ongeëwenaard is, al is hy veertig jaar gelede oorlede. Photo supplied. Die dood van die Afrikaanse sanger, Koos du Plessis, in ‘n motorongeluk 40 ...
Afrikaanse musiek is bobaas – oor alle Suid-Afrikaanse tale en genres heen! Dit was die boodskap by die uitdeling van die Suid-Afrikaanse musiekpryse (Samas) Vrydag toe die sanger en liedjieskrywer ...
In hierdie week se episode van Queer in Afrikaans gesels Regina Blaque met die rugby-paartjie Layla Arrison en Rumandi ...
IN ’N wêreld waar roem dikwels met glamour en rykdom geassosieer word, staan Kevin Booysen (51) as ’n ander soort ster uit. Die stigter van die gospelaanbiddingsgroep Dumisani beskryf homself eenvoudi ...
Klassieke musiek klink dié naweek in Franschhoek in die Boland op met die jaarlikse musiekfees wat van vandag tot Sondag gehou word. Die fees, ’n projek van die bekende Durbanse konsertpianis ...
PRETORIA - Mozart en Beethoven se werke word al eeue lank in konsertsale wêreldwyd gehoor. Maar dié komponiste sou waarskynlik nooit kon raai dat hulle ook 'n bydrae in die landboubedryf sal lewer nie ...