Graag wil ek uitvind wat fout is met my been/knie.Sowat n maand gelede het ek by die werk gesit en was besig om op die rekenaar te werk toe my regter bobeen reg bokant my knie liggies begin pyn, later ...