Die DA neem die parlement se omstrede sekretaris, Xolile George, hof toe in ’n poging om sy aanstelling en hemelhoë salarisverhoging van 70% tersyde te laat stel.